Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Bontebok Nasionale Park Gekose Oord

Category: Resort News | Author: SAN Parks Head Office |  Date posted:  | Impressions: 19073   81

Bontebok Nasionale Park - Swellendam, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Bontebok Nasionale Park, is net buite die historiese dorp, Swellendam. Die park is geleë aan die voet van die majestueuse Langeberg en grens aan die kronkelende Breederivier. Die park is die tuiste van meer as 200 bontebokke en nog baie ander soogdiere wat die rooihartebees en die grys ribbokke insluit. Alhoewel dit die kleinste van Suid-Afrika se Nasionale Parke is, verskil dit geensins van die ander nie. Naby vermake sluit in: Die Laventelplaas, riviervaarte of ‘n foefie-glydraad-avontuur by Buffeljag-dam. U kan ook ‘n rit na die magiese Tradouwpas onderneem om wyn in die Tradouw-vallei te proe.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

SAN Parks Head Office
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News