Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Elandskloof Forelplaas Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Elandskloof Trout Farm |  Date posted:  | Impressions: 21074   169

Elandskloof Forelplaas - Dullstroom, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord

Geniet die buitelug tussen baie wild op hierdie ongerepte plaas. Uitstekend vir voëlkyk. Kies u eie plek onder bome of naby ‘n dam. Kragpunte is beskikbaar met warmwater ablusie-geriewe. ‘n Natuurlike fontein voed ons binnenshuise poel vir u genot regdeur die jaar. Breek weg en laat die kinders toe om die speelgrond met outydse plaasinplimente te geniet. Daar is skilderagtige stap- en bergfiets-roetes. Vir die gretige forelvlieghengelaar het ons 11 damme wat almal goed met forel voorsien is.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Elandskloof Trout Farm
082 922 6835
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News